050 - 3 123 123
U bent hier: Home | Astrid Agulhas

SRC-Reisleidster Astrid Agulhas

Sanbonani, Goeie dag! Afrika verwelkom u! Lank gelede in die 1979, was daar n bondeltjie van vreugde gebore. Haar ouers doop haar Astrid. Ontwetend dat sy eendag n nasionale toergids van Suid afrika sou word, kon haar ouers van kleins af sien dat Astrid n bekkige meid is, met liefde vir die natuur en haar medemens.

In 2004 begin sy als nasionale gids te werk voor een agentskap in Suid Afrika. Vandag is sy n trotse ambasedeur van haar land en kan haar moedertaal Afrikaans gebruik, om toeriste te begelei uit Nederland. Tans leef sy haar droom en kan nie wag om meer te ontdek en te leer, want om toeriste te vertel oor haar land is vir haar n groot eer.

Suid Afrika n skatkis wat jy moet ontdek n diverse land waar jy asem kan skep n 3000km kuslyn, van majestieuse bergreekse vanaf die Kaap tot in die Drakensberg geskilder met rotstekeninge wat ons van die Khoi en San erf Wiidtuinen- die koning Krugerpark om diere in die wild te spot na aan iedere toeris se hart n reenboognasie met n bonte verskeidenheid van herkomste en kultuur. Suid Afrika die ideale bestemming waarheen SRC u kan stuur.

Bestemmingen: Zuid-Afrika

Astrid Agulhas
Reisleidster sinds 2013

Dit zijn de reizen die ik ga begeleiden. Gaat u mee?

Naam reis
Vertrek
Reisduur
Vervoer
Prijs p.p.
Wijzingen in de reisplanning zijn voorbehouden.

Reisverhalen van Astrid

Afrikaanse bobotie
Door reisleider Astrid Agulhas | 08-05-2018
Bobotie is een typisch Zuid-Afrikaans gerecht, en erg lekker! De naam is afgeleid van ‘bobotok’, een Indonesisch vleesgerecht dat gestoomd wordt. Vermoedelijk is het recept al in de 17e eeuw via Javaanse en Maleisische slaven in Zuid-Afrika beland. Een aantal van die slaven werkten in de keukens van plantagehouders, en zij zetten dit gerecht op het menu. Bobotie was zo gewoon in die tijd, dat er speciale pannen bestonden: bobotiketels.