Astrid A
Reisleidster sinds 2013
Bestemmingen: Zuid-Afrika
"Sanbonani, Goeie dag! Afrika verwelkom u! Lank gelede in die 1979, was daar n bondeltjie van vreugde gebore. Haar ouers doop haar Astrid. Ontwetend dat sy eendag n nasionale toergids van Suid afrika sou word, kon haar ouers van kleins af sien dat Astrid n bekkige meid is, met liefde vir die natuur en haar medemens."
Lees meer